Awesome ... I was in SA Army in Tempe, 1-SAI, but left and joined British Army. Busted my knees on a night jump in Iraq and am now back in SA ... Krugersdorp.
Wel, gelukkig het die spesialis my op HRT gesit met Depo-Test. Ek kry genoeg vooraad en pleit stupid as ek getoets sou word. Tog, met al die jare was ons nog nooit getoets nie. BTW, ek maak nie gebruik van militere medies nie, ek behoord aan n goeie mediese fonds want het haat dit om so lank te wag om n dok te sien en jy wag ure by apteek. Die punt is, bloedtoetse word deur private spesialis gedoen, nie weermag nie. So, jy was in Irak? Cool...
Lekker man ... ek wag vir die uitslae van my toetse ... maar het intussen sommer klaar op 'n Depot cycle gespring. Ek sal maar sien wat van die toetse kom. Ja ... 5jr in Britse Weermag ... Iraq, Iran, Afghanistan, Congo, Falklands, Ierland, Somalië, Kenya, Tanzanië ... baie plekke gesien en baie ervaring opgedoen. Ongelukkig het my langtermyn planne nie uitgewerk nie en is ek en my gesin terug in SA.
Sê my... is 500mg Test-Cypionate ok vir 'n mens? Ek vra net want die papiertjie in sy boksie sê dat hulle tiepe Depo-T nie geskik is vir bodybuilding nie. Hulle try dalk mens net discourage of hoe?
Hell, ons soldate is die weermag is nou klein skepseltjies. Heeltyd siek en lê in die sick bays. Tyd dat ons boys soos warriors begin lyk. Jy sal verbaas wees hoeveel van hulle is op sous.

Stuur my 'n foto in 'n pm van wat jy het, of laai die foto onder jou profiel op EF dan sal ek loer ... Maar "in all probabilty" is dit 'n k@k storie ... Enige test is suitable vir bodybuilding . Het jy een 10ml botteltjie, of klomp klein ampules in 'n boksie en hoeveel is die depot in mg/ml?
Dis 'n 10ml vial...100mg/ml. Ek het oor die jare minder ingespuit en het by nou al 'n lekker voorraad opgebou. Ek het op my eerste boodskap die company wat dit vervaardig het, genoem. Ek dink ook dis 'n twak storie.
To the english folks: We are discussing the dose recommended for me regarding Depot-Test.C. It seems that 500mg/w is fine. I was also trying to accertain whether depo-test is suitable for bodybuilding.