Wel, gelukkig het die spesialis my op HRT gesit met Depo-Test. Ek kry genoeg vooraad en pleit stupid as ek getoets sou word. Tog, met al die jare was ons nog nooit getoets nie. BTW, ek maak nie gebruik van militere medies nie, ek behoord aan n goeie mediese fonds want het haat dit om so lank te...